2 Konings 9
Kies die regte antwoord:
Die profeet moes vir Jehu hier gaan salf as koning:
- Ramot
- Samaria
- Jerusalem
- Betlehem
Jehu was die seun van
- Josafat
- Nimsi
- Salomo
- Joram
Wat moes die profeet doen onmiddellik nadag hy Jeru gesalf het?
- Vlug
- Aan hom geskenke gee
- Op die ramshoring blaas
- Sy vader doodmaak.
Die rang van Jeru in die weermag:
- Generaal
- Adjudant
- Kaptein
- Korporaal
Jeru moes hierdie koningshuis vernietig:
- Agab
- Ahasia
- Joram
- Gasael
Hier honde sal haar opvreet
- Isebel
- Atalia
- Diana
- Astarte
Watter koningshuis is nie uitgeroei nie?
- Rehabeam
- Agab
- Jerobeam
- Baesa
Watter toestand skryf die genaraals die profeet toe?
- Mal
- Melaats
- Maansiek
- Heilig
Wat het die ander generaals gedoen toe Jehu bekend maak dat hy as koning gesalf is?
- Hulle klere op die trappe gegooi
- 'n Ereboog met hulle swaarde gemaak
- 'n Kroon op sy kop gesit
- Hom uitgelag
Hy het na Jisreël gegaan waar Ahasia vir Joram tydens sy siekte besoek het:
- Jehu
- Josafat
- Nimsi
- Elisa
Wat het die wagte gedoen nadat hulle Jehu gevra het of hy in vrede kom?
- By hom aangesluit
- Teruggerapporteer dat hy in vrede kom
- Uit vrees weggejaag
- Dood neergeval
Hier het Jehu en Joram mekaar ontmoet:
- Nabot se grond
- Jisreël
- Ramot
- Samaria
Hier het Jeu se pyl vir Joram getref:
- Tussen die blaaie
- In die nek
- In die maag
- Tussen die oë.
Jehu se adjudant
- Bidkar
- Kaskar
- Oukar
- Kafkar
Hier is Joram se lyk gegooi:
- Nabot se grond
- Jisreël
- Ramot
- Samaria
Ahasia het uit vrees vir Jehu in die rigting van hierdie plek gevlug:
- Bet-Gan
- Bet-El
- Betlehem
- Betsaida
Ahasia het hier gesterf:
- Megiddo
- Bet-Gan
- Bet-El
- Betlehem
Isebel noem Jesu op hierdie naam:
- Simri
- Joram
- Agab
- Ahasia
Isebel is so dood
- Perde het haar doodgetrap
- Sy het haar eie lewe geneem
- Haar nek is gebreek toe sy uit die venster gegooi is.
- Sy is opgehang
Hierdie liggaamdele van Isebal is nie gekry nie:
- Bolyf
- Kopbeen
- Hande
- Voete