Die vrou wie se kind Elisa in die lewe gebring het, moes hier gaan bly:
- Buiteland
- Samaria
- Galilea
- Juda
Die vrou wie se kind Elisa in die lewe gebring het, moes om hierdie rede verhuis:
- Hongersnood
- Daar kom 'n oorlog
- Daar kom groot vloede
- Die regering gaan haar grond vat
Die vrou wie se kind Elisa in die lewe gebring het, het in hulle land gaan woon:
- Filistyne
- Judeërs
- Egiptenare
- Arameërs
Elisa het gesê dat die hongersnood soveel jaar sou duur:
- 7
- 5
- 10
- 9
Die koning het hom uitgevra oor die groot dinge wat Elisa gedoen het:
- Gehasi
- Adjudant
- Elisa self
- Aram
Hy moes toesien dat die vrou haar grond terug kry
- Pelaisamptenaar
- Gehasi
- Elisa
- Adjudant
Hy het koning Ben-Hadad as koning van Aram opgevolg:
- Gasael
- Gehasi
- Elisa
- Naäman
Hy het koning Ben-Hadad versmoor:
- Gasael
- Gehasi
- Elisa
- Naäman
Ben-Hadad stuur hierdie geskenk aan Elisa:
- Damaskusware
- Goud uit Sirië
- Silwer uit Mesopotamië
- Juwele uit Jordanië
Nadat Elisa bekend gemaak het dat Ben-Hadad sou sterf, het hy die volgende gedoen:
- In trane uitgebars
- 'n Graf laat grawe
- Gasael as koning gesalf
- Hom laat balsem
Elisa sien dat Gasael wrede dinge aan die Israeliete gaan aandoen. Wat het hy nie voorsien nie?
- Jong meisies as vroue vir sy soldate ontvoer
- Vestings in vlamme laat opgaan
- Jongmanne doodmaak
- Kindertjies verpletter
Joram, seun van Josafat, was so oud toe hy koning oor Juda geword het:
- 32
- 40
- 18
- 60
Joram het soveel jaar in Jerusalem regeer:
- 8
- 12
- 20
- 25
Ter wille van hom wou die Here Juda nie vernietig nie:
- Dawid
- Salomo
- Abraham
- Jesus
In die tyd van Joram (seun van Josafat) het hierdie volk teen Juda gerebeleer en hulle eie koning aangestel:
- Edom
- Israel
- Filistyne
- Arameërs
Hy het Joram as koning van Juda opgevolg:
- Ahasia
- Josafat
- Agab
- Gasael
Ahasia was so oud toe hy koning oor Juda geword het:
- 22
- 40
- 18
- 60
Ahasia se moeder was:
- Atalia
- Naomi
- Hanna
- Maria
Atalia se oupa was:
- Omri
- Joram
- Gasael
- Dawid
Joram en Ahasia het hier teen Gasael geveg:
- Ramot
- Samaria
- Damaskus
- Galilea
Joram is in die geveg met Gasae gewond het het hier gaan herstel:
- Jisreël
- Samaria
- Damaskus
- Galilea
Joram is hier gewond in die oorlog met Gasael:
- Ramot
- Samaria
- Damaskus
- Galilea
Ahasia het hier vir Joram besoek toe hy siek was:
- Jisreël
- Samaria
- Damaskus
- Galilea