2 Konings 7
Kies die regte antwoord:
Wat kan 'n mens koop vier 11 gram silwer?
- 5 kg meel of 9 kg gars
- 5 kg meel en 9 kg gars
- 9 kg meel of 5 kg gars
- 9 kg meel en 5 kg gars
Hy het Elisa nie geglo dat hongersnood vermy is nie:
- Adjudant
- Koning
- Gehasi
- Naäman
Hulle het besluit om na die kamp van die Arameërs te gaan:
- Vier melaatses
- Vier soldate
- Die koning en die adjudant
- Elisa en sy slaaf
Wat het die Arameers nie gehoor nie - dat hulle op vlug geslaan het?
- Groot watermassa
- Strydwaens
- Perde
- Groot leër
Die Arameërs het dit nie in die kamp agter gelaat nie:
- Wapens
- Tente
- Perde
- Donkies
Op hierdie tyd het die Arameërs gevlug:
- Skemer
- Dagbreek
- Middel van die nag
- Middel van die dag
Die vier melaatses het die volgende nie begrawe nie:
- Kos
- Silwer
- Goud
- Klere
Die melaatses het vir hulle vertel dat die kamp van die Arameërs verlate was:
- Wagte
- Afjudante
- Koning en koningin
- Elisa en sy slaaf
Hiermee het die koning mense gestuur om te kyk of die Arameërs werklik gevlug het:
- 2 strydwaens en perde
- 'n Afdeling soldate
- Elisa en die profete
- Die adjudant en sy manskappe
Die mense het tot by hierdie rivier gegaan om te sien of die Arameërs verklik gevlug het:
- Jordaan
- Nyl
- Farpar
- Albana
Hy is in bevel van die poort geplaas:
- Adjudant
- Elisa
- Gehasi
- Sersant
Die lot van die adjudant wat die Here nie geglo het nie
- Mens het hom doodgetrap
- Hy het van honger gesterf
- Hy is opgehang
- Elisa het hom met 'n swaard doodgesteek