2 Konings 6
Kies die regte antwoord:
Waarom het die profete gaan hout kap?
- Om 'n bymekaarkomplek te bou
- Vuurmaakhout vir die winter
- Vuurmaakhout om kos te kook
- Kompetisie onder mekaar
By watter revier het die profete gaan hout kap?
- Jordaan
- Nyl
- Abana
- Ferpar
Waarom was die een profeet bekommerd toe sy byl in die water val?
- Dit was geleen
- Dit was Elisa s'n
- Dit was 'n erfstuk
- Dit was sy pa s'n.
Die koning van hierdie land wou oorlog maak teen Juda - maar Elisa het elke keer geweet waar hy wou aanval.
- Aram
- Egipte
- Juda
- Sirië
Die koning vann Aram het hierdie sorp omsingel om Elisa te vang.
- Dotan
- Samaria
- Jerusalem
- Nasaret
Toe die Arameërs Elisa bestorm, het hy die volgende gedoen:
- Gebid dat hulle blind word
- Vuur uit die hemel gebied om hulle te verteer.
- Weggevlug.
- Homself oorgegee
Elisa het die blinde Arameërs na hierdie stad gelei:
- Samaria
- Doran
- Jerusalem
- Betlehem
Wat was Elisa se antwoord wat die koning met die Arameërs moes doen?
- Eet en drinkgoed gee
- Doodmaak
- In die gevangenis gooi
- As slawe verkoop
Hierdie koning van Aram het Samaria beleër:
- Ben-Hadad
- Ben-Gurion
- Eglon
- Maglon
Ben-Hadad het hierdie stad beleër:
- Samaria
- Dotan
- Jerusalem
- Betlehem
Toe Samaria beleer was, was dit die prys van 'n donkie se kop:
- 1 kilogram silwer
- 100 gram goud
- 30 silwer stukke
- Halwe kilgram silwer.
Jy kon dit koop vir 57 gram silwer:
- Skeppie duiwemis
- 'n Sny brood
- 'n Teelepel sout
- Handvol koring
'n Vrou het hieroor by die koning gekla:
- 'n Vrou het haar kind weggesteek.
- 'n Vrou het haar koring gesteel
- 'n Vrou het haar man verlei
- 'n Vrou het haar uit haar huis gegooi
Die koning was hieroor geskok:
- Vrouens het 'n kind gekook en geëet.
- Die soldate het 'n man aan sy voete opgehang.
- Sy kind is ontvoer.
- Sy vrou het weggeloop.
Die koning se reaksie op 'n skokkende boodskap was:
- Hy wou Elisa onthoof
- Hy het sy eie lewe geneem
- Hy het die Arameërs aangeval.
- Hy het op die ashoop gaan sit
Die naam wat Elisa die koning noem:
- Moordenaarskind
- U majesteit
- O grote koning
- Landsverraaier.
Die koning se woorde aan Elisa was:
- “Kyk watter ellende het die Here oor ons gebring. Hoe kan ek nog op die Here hoop!”
- "Ek is nie meer waardig om koning te wees nie."
- "Bid die Here om Sy engele te stuur!"
- "Nou kan net die Here ons verlos!"