2 Konings 5
	Kies die regte antwoord:
 
- Leërowerste van die koning van Aram -   Naäman
-   Joab
-   Kreti
-   Pleti
 
- Waar, het die dogtertjie gesê, is die profeet waarheen Naäman moes gaan? -   Samaria
-   Galilea
-   Judea
-   Kanaän
 
- Hoeveel kilogram silwer het Naäman saamgevat? -   342
-   234
-   243
-   432
 
- Hoeveel kilogram goud het Naäman saamgeneem? -   68
-   86
-   50
-   75
 
- Hoeveel stelle klere het Naäman saamgeneem? -   10
-   20
-   50
-   100
 
- Soveel keer moes Naäman hm in die Jordaan gaan was. -   7
-   5
-   10
-   3
 
- Watter rivier word nie genoem deur Naämna nie? -   Nyl
-   Jordaan
-   Abana
-   Parpar
 
- Watter daad van genesing het Naäman nie verwag nie? -   Melaatsheid met doeke bedek
-   Naam van die Here aanroep
-   Hand oor die melaatsheid beweeg
-   Was in die rivier
 
- Die God van die koning van Aram -   Rimmon
-   Baäl
-   Astarte
-   Dagon
 
- Gehasi vra hierdie geskenk van Naäman -   34 kilgram silwer en 2 stelle klere
-   11 kilogram Goud en 3 stelle klere
-   34 kilgram silwer en 3 kilogram goud
-   68 kilogram silwer
 
- Naäman gee hierdie geskenk aan Gehasi -   34 kilgram silwer en 2 stelle klere
-   11 kilogram Goud en 3 stelle klere
-   34 kilgram silwer en 3 kilogram goud
-   68 kilogram silwer en 2 stelle klere
 
- Watter van die volgende het Elisa nie gevra of Gehasi dit wou hê nie: -   Goud en edelstene
-   Olyfboorde en wingerde
-   Kleinvee en grootvee
-   Silwer en klere
 
- Gahasi se melaatsheid was so wit soos ... -   Sneeu
-   Wol
-   Wolke
-   Was