2 Konings 3
Kies die regte antwoord:
Koning Joram van Israel was die seun van
- Agab
- Dawid
- Josafat
- Joab
Joram was soveel jaar koning oor Israel:
- 12
- 10
- 7
- 20
Joram het hierdie afgod verwyder
- Klippilaar van Baäl
- Beeld van Astarte
- Altaar van Dagon
- Beeld van Baäl-Sebub
Koning Mesab van Moab het hiermee geboer:
- Skaap
- Beeste
- Varke
- Bokke
Koning Joram het hier gewoon
- Samaria
- Betlehem
- Jerualem
- Gasa
Koning Joram het hierdie koning van Juda gevra om saam met hom teen koning Mesa te veg:
- Josafat
- Joab
- Salomo
- Jerobeam
Joram en Josafat het langs hierdie pad oorlog gaan maak teen koning Mesa:
- Edomwoestyn
- Jerigo
- Samaria
- Juda
Hierdie land se koning het saam teen koning Mesa gaan veg:
- Edom
- Ammon
- Filistyne
- Sirië
Na soveel dat was daar nie meer water vir die diere van die konings wat teen koning Mesa gaan veg het nie
- 7
- 3
- 10
- 14
Elisa se vader was:
- Safat
- Elia
- Ekron
- Ammitai
Elisa het sy opleiding gekry by:
- Safat
- Elia
- Ekron
- Ammitai
Elisa vra dat hierdie musiekinstrument gespeel wors as die drie konings hom raadpleeg:
- Lier
- Harp
- Siter
- Trompet
Die kleur van die water wat die Moabiete sien as die son opkom.
- Rooi
- Blou
- Groen
- Oranje
Wat het die drie konings nie met die land Moab gedooen nie?
- Vee verbrand
- Fonteine toegestop
- Lande vol klippe gegooi
- Goeie bome afgekap
Toe die koning van Moab sien hy verloor die oorlog, het hy die volgende gedoen:
- Die kroonprins geoffer
- Baäl-Sebub aanbid
- Die koning van Sirië op hulp gevra
- Homself opgehang
Die laaste dorp in Moab wat die drie konings aangeval het, was:
- Kir-Geres
- Bet-Awen
- Bet-Semen
- Kir-Jat
Kir-Geres is ingeneem deur soldate met hierdie wapens:
- Slingervelle
- Pyl en Boog
- Spiese
- Knopkieries