2 Konings 2
Kies die regte antwoord:
Elia is so in die hemel opgeneem
- Stormwind
- Vuurwa en perde
- Engele het hom kom haal
- Op die wolke opgeneem
Hy het saam met Elia geloop:
- Elisa
- Die Engel van die Here
- Gabriël
- Migael
Die eerste plek waar Elia vir Elisa gesê het om te bly:
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Jordaan
Die tweede plek waar Elia vir Elisa gesê het om te bly:
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Jordaan
Die derde plek waar Elia vir Elisa gesê het om te bly:
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Jordaan
Hier is Elia in die hemel opgeneem
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Jordaan
Elia slaan hiermee op die Jordaan
- Kierie
- Mantel
- Hand
- Sweep
Soveel profete het Elia en Elisa gevolg tot naby die Jordaan
- 50
- 10
- 25
- 100
Dit het Elia en Elisa van mekaar geskei
- Wa en perde van vuur
- Stormwind
- Jordaanrivier
- Elia se mantel
Toe Elisa nie meer vir Elia kon sien nie. skeur hy sy klere in soveel stukke
- 2
- 4
- 8
- Baie
Hierdie kleringstuk van afgeval toe Elia opgeneem is:
- Mantel
- Skoen
- Hoed
- Gordel
Elisa slaan hiermee op die Jordaan
- Kierie
- Mantel
- Hand
- Hy het nie op die Jordaan geslaan nie
Soveel manne het na Elia gaan soek:
- 50
- 10
- 25
- 100
Die dapper manne het soveel dae na Elia gesoek
- 3
- 2
- 7
- 10
Hiedie stad se water was giftig:
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Jordaan
Die giftige water het dit veroorsaak:
- Misgeboortes
- Vee vrek
- Mense kry swere
- Kinders gaan dood
Die inwoners het dit in 'n skottel gegooi. Elisa het ingegooi waar die water uitkom.
- Sout
- Suiker
- Meel
- Medisyne
Die giftige water het dit nie veroorsaak nie:
- Melaatsheid
- Misgeboortes
- Dood
- Onvrugbaarheid.
So noem die seuntjies Elisa
- Kaalkop
- Poenskop
- Domkop
- Bleskop
Soveel seuns het Elisa gespot
- 42
- 10
- 22
- 32
Soveel bere het die seuns wat Elisa gespot het, verskeur.
- 2
- 3
- 4
- 5
Na die seuns by Bel-El dood is, het Elisa hierheen gegaan.
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Karmelberg
Elisa het van die Karmelberg af hierheen gegaan.
- Gilgal
- Bet-el
- Jerigo
- Samaria