2 Konings 15
	Kies die regte antwoord:
 
- Asarja se ouderdom as hy koning word: -   16
-   27
-   30
-   52
 
- Asarja het soveel jaar regeer: -   52
-   27
-   30
-   16
 
- Koning Asarja se ma -   Jekolja
-   Atalia
-   Jemima
-   Isebel
 
- Asarja het hierdie siekte opgedoen: -   Melaatsheid
-   Vallende siekte
-   Longsiekte
-   Kreupel geword
 
- Tydens Asarja se siekte het hy die paleis bestuur en die land regeer. -   Jotam
-   Amasia
-   Jedidja
-   Joram
 
- Sagaria het so lank in Samaria regeer -   6 Maande
-   6 Dae
-   6 Weke
-   6 Jaar
 
- Hy het koning Sagaria vermoor en toe koning geword in Samaria -   Sallum
-   Sedekia
-   Jojakim
-   Abner
 
- Hy het koning Sallum vermoor en toe koning geword in Samaria -   Menahem
-   Sedekia
-   Jojakim
-   Abner
 
- Hy het die inwoners van Tirsa vermoor omdat die mense van Tifsag nie die poorte wou oopmaak nie -   Menahem
-   Sedekia
-   Jojakim
-   Abner
 
- Sallum het so lank as koning regeer -   'n Maand en 'n paar dae
-   'n Jaar en 'n paar weke
-   'n Jaar en 'n paar maande
-   Sewe jaar.
 
- Menahem het hierdie koning van Assirië betaal en so aan bewind gebly. -   Pul
-   Gasael
-   Ben-Hadad
-   Ben-Gerer
 
- Menahem het hierdie koning van Assirië soveel betaal: -   34 ton silwer
-   5 ton goud
-   100 Vroue
-   5 ton seilwer en 5 ton goud
 
- Menahem se seun wat hom opgevolg het as koning: -   Pekahia
-   Pul
-   Ben-Hadad
-   Asarja
 
- Pekahia het soveel jaar in Samaria regeer: -   2
-   4
-   7
-   10
 
- Peka het hom nie vermoor nie -   Sagaria
-   Pekahia
-   Argob
-   Arje
 
- Peka het soveel jaar in Samaria regeer: -   20
-   2
-   7
-   10
 
- Tiglat-Pileser het tydens sy regering Israel aangeval en in ballingskap na Assirië weggevoer -   Peka
-   Pekahia
-   Argob
-   Arje
 
- Die koning van Assisië wat Israel in ballingskap weggevoer het -   Tiglat-Pileser
-   Pul
-   Ben-Hadad
-   Asarja
 
- Hy het Peka doodgemaak en koning geword: -   Hosea
-   Joram
-   Amasia
-   Jehu
 
- Ussia se seun wat hom opgevolg het as koning: -   Jotam
-   Argob
-   Pekahia
-   Sagaria
 
- Jotam se ouderdom toe hy koning geword het -   25
-   7
-   30
-   48
 
- Jotam se moeder -   Jerusa
-   Sanna
-   Atalia
-   Isebel
 
- Jotam se seun wat hom opgevolg het as koning -   Agas
-   Agab
-   Ariog
-   Hosea
 
- Die here stuur hierdie koning van Aram om Juda aan te val. -   Resin
-   Ben-Hadad
-   Piglat-Pilser
-   Gasael
 
- Die Here stuur hierdie koning van Samaria om Juda aan te val. -   Peka
-   Ben-Hadad
-   Piglat-Pilser
-   Gasael