2 Konings 14
Kies die regte antwoord:
koning Amasia se vader:
- Joas
- Jehu
- Joram
- Jonadab
Amasia se ouderdom toe hy koning geword het:
- 25
- 20
- 15
- 30
Amasia se moeder:
- Jehoaddan
- Atalia
- Isebel
- Maria
Amasia verslaan soveel Edomiete
- 10000
- 100000
- 12000
- 120000
Hier het Amasia die Edomiete verslaan
- Soutvlakte
- Samaria
- Jordaan
- Judea
Die nuwe naam wat Amasia vir Sela gee na hy dit verower het:
- Jokteël
- Nasaret
- Bet-Sean
- Asdod
Amasia het die volgende boodskap aan koning Joas van Israel gestuur:
- Kom ons veg teen mekaar.
- Veg saam met by teen Gasael
- Kom aanbid saam met my in die tempel.
- Laat my seun met jou dogter trou.
Koning Joas het koning só geantwoord oor die oorlog:
- Bly eerder by die huis
- Veg saam met by teen Gasael
- Kom ons veg teen mekaar.
- Laat my seun met jou dogter trou.
Hier het Koning Joas en koning Amasia teen mekaar oorlog gemaak
- Bet-Semes
- Bet-San
- Bet-Herom
- Bet-El
Joas het nie die volgende gedoen na hy Amasia verslaan het nie
- Amasia se dogter as vrou geneem
- Stuk muur afgebreek
- Goud en silwer in die tempel gevat
- Gyselaars geneem
Joas is hier begrawe:
- Samaria
- Lakis
- Jerusalem
- Damaskus
Joas se seun wat kom as koning opgevolg het
- Jerobeam
- Rehabeam
- Sedekia
- Gasael
Amasia is hier vermoor:
- Lakis
- Samaria
- Jerusalem
- Damaskus
Amasia is hier begrawe
- Dawidstad
- Samaria
- Lakis
- Damaskus
Amasia se seun wat hom as koning opgevolg het:
- Asarja
- Gananja
- Misael
- Jerobeam
Asarja het hierdie stad herbou:
- Elat
- Berseba
- Bet-El
- Betlehem
Jerobeam II het soveel jaar in Samaria regeer:
- 41
- 15
- 22
- 28
Die profeet Jona se vader
- Amittai
- Elisa
- Elia
- Amos
Die profeet Jona se tuisdorp
- Gat-Gefer
- Samaria
- Damaskus
- Hebron
Jerobeam het hierdie dorp weer onder gesag van Israel gebring:
- Damaskus
- Gat-Hefer
- Samaria
- Nasaret
Jerobeam het hierdie dorp weer onder gesag van Israel gebring:
- Hamat
- Gat-Hefer
- Samaria
- Nasaret
Jerobeam II se seun wat hom as koning opgevolg het:
- Sagaria
- Joas
- Amasia
- Jerobeam III