2 Konings 13
Kies die regte antwoord:
Ahasia se vader
- Jehu
- Joas
- Jonadab
- Joram
Joahas het soveel jaar regeer:
- 17
- 13
- 25
- 40
Die Here het toornig geword teen Joahas en Israel oorgegee in die mag van hierdie koning:
- Gasael
- Joas
- Jehu
- Amasia
Die Here het toornig geword teen Joahas en Israel oorgegee in die mag van hierdie koning:
- Ben-Hadad
- Joas
- Jehu
- Amasia
Wat was Joahas se reaksie toe die Arameërs teen Israel oorlog gemaak het?
- Smeek die Here om genade
- Sluit 'n verbond met Juda
- Vra die Egiptenare vir hulp
- Koop die Arameërs om met goud
Hierdie afgod se beeld het in die tyd van Joahas in Samaria gestaan:
- Asjera
- Baäl
- Dagon
- Astarte
Nadat Gasael Joahas vernietig het, het daar min soldate oorgebly. Wat word nie genoem nie?
- 100 slingersoldate
- 50 ruiters
- 10 strydwaens
- 10000 voetsoldate
Joahas is hier begrawe:
- Samaria
- Asdod
- Jerusalem
- Berseba
Joahas se seun wat hom as koning opgevolg het:
- Joas
- Ahasia
- Joram
- Ben-Hadad
Hy het dapper geveg teen koning Amasia van Juda
- Joas
- Ahasia
- Joram
- Ben-Hadad
Koning Joas sê hierdie woorde vir Elisa op sy sterfbed:
- My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!
- Waarom het jy my altyd tereggewys?
- Waarom het jy my nie aangespreek nie?
- Mag jou siel vir ewig rus
Deur watter venster moes Joas die pyle afskiet?
- Oos
- Wes
- Noord
- Suid
Waarvan was die eerste pyl wat Joas geskiet het, teken?
- Die Here se oorwinning
- Gasael se oorwinning
- Die dood van Joas
- Elisa se dood
Hoeveel keer het Joas met sy pyle teen die grond geslaan?
- 3
- 4
- 5
- 6
Hoeveel keer moes Joas met sy pyle teen die grond geslaan?
- 3
- 4
- 5
- 7
Die hoeveelheid keer wat Joas met die pyle teen die grond geslaan het was teken van:
- Die aantal oorwinnings oor Aram
- Hoeveel jaar Joas nog sou leef
- Hoeveel dae Elisa gehad het om te leef
- Hoeveel jaar Joas nog sou regeer
Hierdie volk se bendes het elke jaar die land binnegeval:
- Moab
- Aram
- Filistyne
- Juda
Wat het gebeur toe die lyk in Elisa se graf aan sy bene geraak het?
- Hy het lewendig geword en regop gestaan
- Die invallers het dood neergeslaan
- Die familie van die oorlede het daar gesterf
- Elisa het lewendig geword
Die opvolger van koning Gasael van Aram:
- Ben-Hadad
- Joram
- Amasia
- Joahas
Joas het Ben-Hadad soveel keer verslaan
- 3
- 4
- 5
- 7