2 Konings 12
Kies die regte antwoord:
Joas het soveel jaar in Jerusalem regeer:
- 40
- 20
- 28
- 14
Joas se moeder
- Sibja
- Atalia
- Isebel
- Maria
Sibja se tuisdorp
- Berseba
- Nasaret
- Samaria
- Damaskus
In hierdie regeringsjaar van Joas was die tempel nog nie herstel nie:
- 23
- 1
- 7
- 18
Jojada het die geldkis vir die tempel se herstel hier gesit:
- Regs van die altaar
- By in ingang van die tempel
- By die ingang na die mark
- Voor die tentdoek van die tempel
Die priester het hier wag gestaan by die geldkis:
- Drumpel
- Altaar
- Koperwaskom
- Paleis
Hy het saam die geld getel wat gegee is vir die herstal van die tempel:
- Sekretaris van die koning.
- Joas
- Jonadab
- Ahasia
Hy het saam die geld getel wat gegee is vir die herstel van die tempel:
- Hoëpriester
- Joas
- Jonadab
- Ahasia
Hulle was nie verantwoordelik vir die herstel van die tempel nie
- Argitekte
- Klipkappers
- Bouers
- Skrynwerkers
Dit is nie gemaak vir die huis van die Here nie toe dit herstel is nie:
- Reukofferaltaar
- Silwerbakke
- Skêre
- Trompette
In die tyd van die herstel van die tempel het hierdie koning Gad aangeval en oorwin:
- Gasael
- Joram
- Jerobeam
- Rehabeam
Hy was nie 'n voorganger van koning Joas nie:
- Jehu
- Josafat
- Joram
- Ahasia
Hulle het koning Joas vermoor:
- Sy amptenare
- Soldate van Gasael
- Soldate van Samaria
- Tempelpriesters
Joas is hier vermoor:
- Bet-Millo
- Bet-saida
- Bet-Heron
- Jerusalem
Hy het Joab as koning opgevolg:
- Amasia
- Sabad
- Josabad
- Sinat