2 Konings 11
Kies die regte antwoord:
Koning Joram se dogter
- Jehoseba
- Atalia
- Isebel
- Rebekka
Hierdie seun van Ahasia is saam met sy oppasser weggesteek vir Atalia
- Joas
- Jonadab
- Jonatan
- Joram
Sy het ses jaar regeer na Ahasia se dood
- Atalia
- Jehoseba
- Isebel
- Rebekka
Die priester wat Ahasia se seun gewys het
- Jojada
- Elisa
- Elia
- Gehasi
Jojada het nie beveel dat hier waggsteaan moet word nie:
- Damaskuspoort
- Wagpos van die paleis
- Surpoort
- Poort agter die hardlopers
Die priester deel die skilde en spiese van hierdie koning aan die bevelvoerders uit.
- Dawid
- Joram
- Ahasia
- Ben-Hadad
Hierdie instumente is geblaas met die aankondiging van Joab as koning:
- Trompette
- Ramshorings
- Beuels
- Siter.
Atalia roep die volgende uit toe sy sien Joab is as koning gesalf:
- Verraad, verraad!
- Lank lewe die koning!
- Prys die Here!
- Wees my genadig!
Hulle neem Atalia deur hierdie poort om haar dood te maak:
- Perdepoort
- Doringpoort
- Damaskuspoort
- Kameelpoort
Hulle was nie deel van die verbond wat Jojada gesluit het nie
- Priesters
- Here
- Volk
- Koning
Die Baälpriester
- Mattan
- Sedeka
- Dagon
- Astarte
Atalia is hier gedood:
- Paleis
- Perdepoort
- Doringpoort
- Damaskuspoort
Joas so so oud toe hy koning gemaak is
- 7
- 14
- 21
- 28