2 Konings 10
Kies die regte antwoord:
Daar was soveel prinse uit Agab se geslag
- 70
- 50
- 25
- 13
Jehu het briewe aan die regeerders van hierdie stad geskryf:
- Samaria
- Galilea
- Jordaan
- Juda
Wat het die regeerders van Samaria nie gehad nie?
- Prinsesse
- Prinse
- Strydwaens
- Perde
Wat het die regeerders van Samaria nie gehad nie?
- Prinsesse
- Prinse
- Versterkte stad
- Wapentuig
Hieroor het die amptenaar wat Jehu geantwoord het, nie beheer gehad nie:
- Weermag
- Die stad
- Leiers
- Opvoeders
In Jehu se tweede brief vra hy hierdie teken dat Samaria hom aan hom onderwerp:
- Koppe van prinse
- 50 kilogram goud
- 30 Vroue
- Al hulle wapens
Waarom het Jehu die prinse laat vermoor?
- Die Here het die opdrag gegee
- Hy wou alleen konings wees
- Hulle het teen hom in opstand gekom
- Isebel het hom beledig.
Hier het Jehu Ahasia se broers gevang:
- Bet-Eked-Roïm
- Bet-El
- Bet-Hor
- Betlehem
Hier het Jehu Ahasia se broers doodgemaak:
- Bet-Eked
- Bet-El
- Bet-Hor
- Betlehem
Die aantal mense van Ahasia wat Jehu laat doodmaak het:
- 42
- 50
- 25
- 40
Jehu het hierdie seun van Rekab gevra of hy op hom kan reken:
- Jonadab
- Jonatan
- Johannes
- Joël
Jehu vra hierdie teken van die seun van Rekab as teken gevra dat hy op hom kan teken:
- Sy hand gee
- 'n Eed neem
- Sy bokleed gee
- Drie keer voor hom buig
Hierdie mense in diens van Baäl het Jehu geroep om 'n groot fees te hou nie
- Tempelprostitute
- Profete
- Vereerders
- Priesters
Hier het die vereerders van Baäl bymekaar gekom op die feesdag:
- Tempel van Baäl
- Stadsplein van Samaria
- Berg Karmel
- Vlakte van Megiddo
Jehu gebruik soveel man om die vereerders van Baäl dood te maak:
- 80
- 42
- 40
- 100
Na hierdie offer het Jehu opdrag gegee om die vereerders van Baäl dood te maak:
- Brand
- Spys
- Diere
- Graan
Dit is gebou met die stene van die tempel van Baäl:
- Kleinhuisies
- 'n Muur
- 'n Altaar vir die Here
- 'n Huis vir Jehu
Jehu het hierdie sonde gedoen:
- Goue kalwers vereer
- Met sy suster getrou
- Sy seun geoffer
- Geweier om sy tiendes te gee.
Die Here beloof Jehu dat sy kinders tot in hierdie geslag op sy troon sal sit:
- Vierde
- Derde
- Sewende
- Tiende
Die Here het hierdie koning gebruik om die grondgebied van Isarel kleiner te maak:
- Gasael
- Jehu
- Agab
- Joram
Die stam van Israel was nie in die gebied van Gilead nie:
- Efraim
- Ruben
- Manasse
- Gad
Jehu het soveel jaar regeer:
- 28
- 22
- 40
- 20
Hierdie seun van Jehu het hom as koning opgevolg:
- Joahas
- Jonatan
- Jonadab
- Joram