2 Konings 1
Kies die regte antwoord:
Hoeveel keer het Ahasia offisiere na Elia gestuur?
- 2
- 3
- 4
- 5
Elia word só genoem:
- Betlehemiet
- Tisbiet
- Israeliet
- Hettiet
Na die dood van Agab het hierdie volk in opstand teen Israel gekom:
- Moab
- Ammon
- Filistyne
- Egiptenare
Ahasia het hier gewoon:
- Samaria
- Judea
- Betlehem
- Nasaret
Ahasia is so beseer:
- Val deur 'n traliewerk
- Gewond in 'n oorlog
- Hy het van sy perd af geval
- Hy het in 'n put geval
Baäl-Sebub vas hierdie stad se god
- Ekron
- Filistea
- Samaria
- Jerusalem
Die god van Ekron was
- Baäl-Sebub
- Dagon
- Mammon
- Astarte
Hy het aan Elia gesê om die boodskappers voor te keer:
- Engel van die Here
- Michael
- Gabriël
- Gahasi
Die offisiere is met soveel man na Elia gestuur:
- 50
- 25
- 100
- 10
So is die offisier en sy manne dood:
- 'n Vuur het hulle verteer.
- Slange het hulle gepik
- Hulle het verdrink
- Elia het hulle met 'n swaard doodgekap.
Ahasia het soveel kinders gehad:
- 0
- 3
- 5
- 7
Hy het Ahasia opgevolg as koning:
- Joram
- Josafat
- Juda
- Dawid