1 Korintiërs 14
	
	Kies die regte antwoord:
 
- Die gemeente moet haar veral toelê op hierdie gawe van die Gees -   Profesie
-   Geloof
-   Hoop
-   Liefde
 
- Iemand wat ongewone tale en klanke gebruik, praat met -   God
-   Homself
-   Die Gemeente
-   Heidene
 
- Wat doen die profesie nie? -   Gebruik fabels
-   Geestelik opbou
-   Bemoedig
-   Vertroos
 
- Dit is nie van nut vir die gemeente nie: -   Ongewone tale en klanke
-   Openbaring
-   Kennis
-   Profesie
 
- Dit is nie van nut vir die gemeente nie: -   Ongewone tale en klanke
-   Openbaring
-   Lering
-   Profesie
 
- Watter instrument noem Paulus nie as lewelose dinge wat klank afgee nie? -   Trompet
-   Beuel
-   Fluit
-   Siter
 
- As iemand ongewone tale praat, moet hy hiervoor bid: -   Uitlê daarvan
-   Vervulling van die Gees
-   Nog meer tale praat
-   Die gemeente dit verstaan
 
- Hy is nie betrokke as ek in ongewone tale en klanke bid nie: -   Verstand
-   Gees
-   Profeet
-   God
 
- Paulus wil eerder soveel woorde met sy verstand praat as 1000 in ongewone tale of klanke -   5
-   10
-   50
-   100
 
- So moet die gemeente nie in haar denke wees nie: -   Kinders
-   Volwasse
-   Verwaand
-   Deurmekaar
 
- Ongewone tale en klanke is vir hulle 'n teken: -   Ongelowiges
-   Gelowiges
-   Gemeente
-   Profete
 
- So sal die buitestander optree as hy die profesie hoor: -   Op sy knieë val
-   Sy hande na die hemel opsteek
-   "Halleluja!" uitroep
-   In tale spreek.
 
- Dit sal die buitestander sê as hy die profesie hoor: -   "Waarlik, God is hier by julle!"
-   "Prys die Here!"
-   "Halleluja!"
-   In tale spreek.
 
- Hierdie bydrae het elkeen gewoonlik om te lewer: -   'n Psalm
-   Sy tiende
-   Getuienis
-   Gebed
 
- Hierdie bydrae het elkeen gewoonlik om te lewer: -   'n Onderwysing
-   Sy tiende
-   Getuienis
-   Gebed
 
- Hierdie bydrae het elkeen gewoonlik om te lewer: -   'n Openbaring
-   Sy tiende
-   Getuienis
-   Gebed
 
- Hierdie bydrae het elkeen gewoonlik om te lewer: -   'n Ongewone taal of klank en die uitleg daarvan
-   Sy tiende
-   Getuienis
-   Gebed
 
- As iemand 'n ongewone taal of klank gebruik, moet hy ook daar wees: -   Iemand wat dit uitlê
-   Die Heilige Gees
-   Die ouderlinge
-   Die profeet
 
- 'n Profeet het beheer hieroor: -   Sy gees.
-   Die gemeente
-   Die gelowiges
-   Die ongelowiges
 
- God is nie 'n God hiervan nie: -   Wanorde
-   Orde
-   Vrede
-   Liefde
 
- Hulle moet in die byeenkoms van die gemeente stilbly: -   Vrouens
-   Kinders
-   Heidene
-   Konings
 
- Dit is lelik vir hulle om in die erediens te praat: -   Vrouens
-   Kinders
-   Heidene
-   Konings