1 Korintiërs 13
Kies die regte antwoord:
Sonder liefde word ek hierdie musiekinstrument:
- Simbaal
- Trompet
- Trom
- Basuin
Ek is niks, al het en die geloof om dit te doen:
- Berge versit
- Siekes genees
- Dooies opwek
- Goed te preek
Die liefde is nie dit nie:
- Vriendelik
- Afgunstig
- Grootpraterig
- Verwaand
Die liefde doen dit nie:
- Verwyt
- Onwelvoeglik
- Soek eie belang
- Hou boek van die kwaad
Hieroor verheug die liefde:
- Waarheid
- Trou
- Vergifnis
- Genade
Wanneer vergaan die liefde?
- Nooit
- As jy sterf
- Met die wederkoms
- As jy kwaad word
Wat verdwyn nie?
- Liefde
- Profesie
- Tale en klanke
- Kennis
Toe ek 'n kind was, het ek nie dit soos 'n lind gedoen nie:
- Liefhê
- Dink
- Praat
- Redeneer
Ons kyk nou nog in 'n
- Dowwe spieël
- Onseker toekoms
- Harde werklikdeid
- Hartseer verlede
Wat is die grootste van die deugde?
- Liefde
- Geloof
- Hoop
- Genade