Begeleiding

Hierdie is 'n poging om gemeentes wat nie 'n orrelis het nie, te help met sangbegeleiding tydens die erediens. Hierdie is 'n gratis diens en ek hoop nie dat ek enige kopiereg oortree nie (kan 'n mens kopiereg plaas op die dien van die Here?).

Die begeleiding hieronder is dié van wyle Joop van der Ham, waarvan die harmonisasie sy eie is. Let op dat dit hoë kwaliteit opnames is (256kbps) en dat dit daarom redelik groot is {tussen 4 en 6 mB} en daarom langer gaan neem om af te trek van die Internet.

Ek stel 'n aantal sagteware en opleidingsvideo's om die sagteware te gebruik beskikbaar. Hierdie is gratis sagteware.

Vir alternatiewe melodieë kliek hierKliek hier.

Om hierdie melodieë tydens die erediens te gebruik moet u vooraf redigeerwerk doen. Dit word hierKliek hier uitvoerig verduidelik. Regskliek op die skakel en stoor op u rekenaar - anders gaan die melodie slegs gespeel word. U kan self die aantal verse wat gesing word bepaal asook die tempo en die toonhoogte.

U sal natuurlik 'n rekenaar gekoppel aan 'n goeie klankstelsel nodig hê.

Dankie

Hennie van Wyk

Psalm

Skrifberyming

1

31

61
91
121
1
31
1-1
7-2
15-6
2
32
62
92
122
2
32
1-2
8-1
15-7
3
33
63
93
123
3
33
1-3
8-2
15-8
4
34
64
94
124
4
34
1-4
9-1
16-1
5
35
65
95
125
5
35
2-1
9-2
16-2
6
36
66
96
126
6
36
2-2
9-3
17-1
7
37
67
97
127
7
37
2-3
9-4
17-2
8
38
68
98
128
8
38
2-4
9-5
18-1
9
39
69
99
129
9
39
2-5
9-6
18-2
10
40
70
100
130
10
40
2-6
10-1
18-3

11

41
71
101
131
11
41
2-7
10-2
18-4
12
42
72
102
132
12
42
3-1
11-1
18-5
13
43
73

103

133
13
43
3-2
11-2
18-6
14
44
74
104
134
14
44
3-3
11-3
18-7
15
45
75
105
135
15
45
3-4
11-4
18-8
16
46
76
106
136
16
46
4-1
12-1
19-1
17
47
77
107
137
17
47
4-2
12-2
19-2
18
48
78
108
138
18
48
4-3
12-3
19-3
19
49
79
109
139
19
49
4-4
13-1
20-1
20
50
80
110
140
20
50
4-5
13-2
20-2

21

51

81

111
141
21
51
4-6
13-3
22
52
82
112
142
22
52
4-7
13-4
23
53
83
113

143

23
53
4-8
14-1
24
54
84
114
144
24
54
5-1
14-2
25
55
85
115
145
25
5-2
14-3
26
56
86
116
146
26
5-3
15-1
27
57
87
117
147
27
5-4
15-2
28
58
88
118
148
28
6-1
15-3
29
59
89
119
149
29
6-2
15-4
30
60
90
120
150
30
7-1
15-5