Artikel 7: DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF

Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die * van God * bevat en dat * wat die mens vir sy * moet glo, daarin * geleer word. Aangesien die hele * waarop God deur ons * moet word, daarin breedvoerig * word, mag ook niemand, selfs nie die * nie, anders leer as wat ons reeds deur die Heilige * geleer word nie - ja, al was daar ook 'n * uit die hemel, soos die apostel * sê (Gal 1:8). En aangesien dit verbode is om iets by die * van God by te * of daarvan weg te laat (Deut 12:32), blyk dit duidelik dat die leer daarvan heeltemal * en in alle * volkome is. Ons mag ook geen geskrifte van *, hoe heilig die mense ook al was, met die Goddelike Skrif * nie; ook mag ons nie die * of die groot getalle of * of opvolging van tye of van persone of kerkvergaderings, * of besluite met dié * van God gelykstel nie, want die waarheid is bo alles. Alle mense is * uit hulleself leuenaars en * as die nietigheid self (Ps 62:10). Ons * daarom met ons hele * alles wat nie met hierdie onfeilbare reël ooreenkom nie, soos die apostels ons leer as hulle sê: "...maar stel die geeste op die * of hulle uit God is" (1 Joh 4:1) en: "As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die * nie..." (2 Joh:10).

7

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing