Artikel 30: DIE REGERING VAN DIE KERK

Ons glo dat hierdie * kerk ooreenkomstig die * bestuurswyse wat ons in die * ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word. Daar is naamlik * of * wees om die * van God te verkondig en die * te bedien; ook * en * om saam met die herders die * te vorm. Deur hierdie middel moet * sorg dra dat die ware godsdiens *, die ware leer * versprei, die oortreders op geestelike wyse * en in * hou en die * en bedroefdes ook volgens hulle * gehelp en getroos word. Op hierdie wyse sal * in die kerk behoorlik en ordelik geskied wanneer betroubare * gekies word ooreenkomstig die * wat die apostel Paulus in die brief aan Timoteus gee (1 Tim 3).
1 Kor 4:1, 2; 2 Kor 5:19; Joh 20:23; Hand 26:18; 1 Kor 15:10; Matt 5:14; Luk 10:16; Gal 2:8; Tit 1:5; 1 Tim 3.

30

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing