Artikel 3: DIE GESKREWE WOORD VAN GOD

Ons * dat hierdie Woord van God nie deur die * van 'n mens * of voortgebring is nie, maar die * mense van God het dit, deur die Heilige * gedrywe, *, soos die heilige Petrus sê (2 Pet 1:21). Daarna het God deur sy besondere * vir ons en ons * sy * (* en apostels) beveel om sy geopenbaarde Woord op * te stel en Hy self het met sy * die twee * van die wet geskrywe. Daarom noem ons * geskrifte die heilige en * Skrif.

2 Pet 1:21; Ps 102:19; Eks 17:14; (Deut 3); Eks 34:27; Deut 5:22; Eks 31:18.

3

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing