Artikel 27: DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK

Ons glo en bely 'n enige * of algemene *, 'n * vergadering van * wat waarlik in * glo, wat almal hulle volle * in Jesus Christus verwag en in sy * gewas is, * en verseël deur die Heilige *. Hierdie kerk was daar van die * van die wêreld af en * tot die einde * wees, want Christus is 'n ewige *, wat nooit sonder * kan wees nie. En hierdie heilige kerk word deur God teen die * van die hele wêreld *, alhoewel dit * 'n tyd lank baie * is en dit in die oë van die mense lyk asof dit tot niet gegaan het - soos die Here vir Hom gedurende die gevaarlike tyd onder Agab * duisend mense bewaar het wat die * Baäl * het nie. Verder is hierdie heilige kerk nie geleë in, gebonde aan of bepaal tot 'n sekere plek of sekere persone nie, maar dit is oor die hele wêreld * en verstrooi. Tog is dit met * en wil en deur die krag van die geloof in * en dieselfde Gees saamgevoeg en *.

27

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing