Artikel 23: ONS GEREGTIGHEID VOOR GOD

Ons glo dat ons geluksaligheid geleë is in die * van ons * om Jesus Christus ontwil en * ons geregtigheid voor * daarin bestaan. Die * Dawid en * ons deur te * dat die mens se geluksaligheid daarin bestaan dat God hom die geregtigheid * die wetsonderhouding om * (Ps 32:2 en Rom 4:6). Dieselfde * sê dat ons *, dit wil sê uit *, geregverdig is deur die * wat in Jesus Christus is ((Rom 3:24). Ons hou * hierdie grondslag * vas: Ons gee aan God al die *, verneder ons * Hom, * dat ons is wat ons is en * glad nie in onsself of in ons verdienste nie maar maak staat en * op die gehoorsaamheid van die gekruisigde Christus *. Hierdie gehoorsaamheid is ons eie as ons in Hom *; dit is ook genoegsaam om al ons ongeregtighede te * en die gewete van *, verbystering en * te bevry en om ons vrymoedigheid te gee om na God te *, terwyl ons nie * soos ons eerste vader, *, wat al * probeer het om hom met * te bedek nie. Waarlik, as ons voor God moes * terwyl ons, in watter * mate ook al, op onsself of op enige ander * sou staatmaak, sou ons - *! - verteer moes word. En daarom moet * saam met Dawid sê: "En gaan nie na die * met u * nie, want niemand wat leef, is voor u * regverdig nie." (Ps 143:2).

23

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing