Artikel 22: ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF

Ons glo dat die Heilige Gees 'n * geloof in ons * laat * om die ware * van hierdie groot * te verkry. Daar is dus net * moontlikhede: In * Christus is nie alles wat vir ons * nodig is nie, óf dit is alles wél in * en dan het hy wat Jesus * deur die geloof *, sy volle saligheid. Om nou te * dat Christus nie genoegsaam is nie maar dat daar * Hom nog iets meer * is, sou * godslastering wees, want dit sou beteken dat Christus slegs 'n * Verlosser is. Ons sê daarom * saam met Paulus dat ons deur die geloof * of deur die geloof * die werke geregverdig is (Rom 3:28). Om * te wees: Ons * nie dat die geloof * ons regverdig maak nie, want die geloof is slegs die * waardeur ons Christus, ons Geregtigheid, *, maar wel dat Jesus Christus ons Geregtigheid is. Hý' reken ons sy hele * toe en ook al die heilige * wat Hy vir ons en in ons plek gedoen het, * die geloof die middel is wat ons in die gemeenskap aan al sy * aan Hom verbind. En as die weldade ons * geword het, is hulle meer as genoeg om * vir ons sondes te verkry.

22

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing