Artikel 16: DIE EWIGE VERKIESING VAN GOD

Ons glo dat God, toe die hele * van Adam deur die * van die eerste mens in die * en ondergang * is, Hom betoon het soos Hy is, naamlik * en regverdig. God is barmhartig, aangesien Hy dié wat Hy * het, uit hierdie verderf * en verlos; God het hulle, uit * goedheid en sonder om hulle * in die minste in aanmerking te neem, in sy * en onveranderlike * uitverkies in Jesus Christus, ons Here. God is * deurdat Hy die ander in hulle val en verderf laat bly waarin hulle hulleself * het.

16

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing