Artikel 15: DIE ERFSONDE

Ons glo dat die * deur die ongehoorsaamheid van * oor die hele menslike * uitgebrei het. Dit is 'n verdorwenheid van die hele * en 'n oorgeërfde gebrek waarmee selfs die * * in die moederskoot * is. Dit is hierdie * wat in die mens allerhande sonde laat *. Dit is daarom so afskuwelik en * voor God dat dit rede * is om die menslike geslag te *. Dit word selfs nie deur die * geheel en al tot niet gemaak of * uitgeroei nie, aangesien die sonde aanhoudend uit hierdie verdorwenheid * soos water uit 'n * fontein. Dit word die kinders van God ewenwel nie tot verdoemenis toegereken nie maar deur sy * en barmhartigheid vergewe. God * nie sodat die gelowiges in die sonde gerus sou * nie maar wel sodat die besef van hierdie verdorwenheid hulle * sou laat * in die verlange om van hierdie liggaam van die dood * te word. Ons verwerp hiermee die * van die *, wat sê dat hierdie sonde uit niks anders as uit * ontstaan nie. 15

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing