Artikel 13: DIE VOORSIENIGHEID VAN GOD

Ons glo dat die * God, nadat Hy alle dinge * het, dit nie laat * of aan die * of geluk oorgegee het nie maar dit volgens sy heilige wil so * en regeer dat in hierdie wêreld niks sonder sy * gebeur nie. Tog is God nie die * van die sondes wat gedoen word nie en Hy dra ook nie die * daarvoor nie. Sy mag en * is immers so groot en onbegryplik dat Hy sy werk baie goed en regverdig * en uitvoer, selfs al * die * en goddelose mense onregverdig. Ons wil ook nie verder as wat ons kan *, * ondersoek instel na dié dinge wat Hy bo die vermoë van die menslike * doen nie; inteendeel, ons * juis in alle nederigheid en in aanbidding die regverdige * van God wat vir ons * is. Ons is * daarmee dat ons * van Christus is om slegs te leer ken wat Hy aan ons in sy Woord *, sonder om die * daarvan te oorskry.
Hierdie leer * onuitspreeklike * as ons daardeur geleer word dat niks per toeval oor ons kan kom nie maar alles deur die beskikking van ons goeie * Vader oor ons kom. Hy * oor ons met vaderlike sorg en heers so oor alle skepsels dat sonder die wil van ons Vader nie een haar van ons * - hulle is almal * - en ook nie een * op die * sal val nie (Mat 10:29, 30).

Ons verlaat ons hierop, omdat ons weet dat Hy die duiwels en al ons * in * hou, sodat hulle ons sonder sy toelating en wil geen skade kan aandoen nie. Daarom verwerp ons ook die gruwelike * van die Epikureërs, wat sê dat God Hom met niks bemoei nie en alle dinge aan die toeval *.
13

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing