Artikel 10: DIE GODHEID VAN JESUS CHRISTUS

 Ons glo dat Jesus * ten opsigte van sy Goddelike * die eniggebore * van God is. Hy is van * af *; Hy is nie * nie en nie gemaak nie, want dan sou Hy 'n skepsel wees; Hy is een wese met die Vader, ewig * met Hom, die * van die Persoon van die Vader, ewig saam met Hom, die * (Heb 1:3) en in alles aan Hom gelyk (Fil 2:6). Hy is van ewigheid die Seun van God en nie slegs * Hy ons natuur aangeneem het nie; so leer die volgende getuienisse ons as hulle met mekaar * word. * sê dat God die wêreld geskep het en die heilige * sê dat alle dinge ontstaan het deur die *, wat hy God noem (Gen 1:1 en Joh 1:3). Die apostel sê dat God die wêreld deur sy Seun * het en ook dat God alle dinge deur Jesus Christus geskep het (Heb 1:2 en Kol 1:16). So moet Hy wat God, die Woord, die Seun en Jesus Christus genoem word, dus reeds bestaan het toe alles deur Hom geskep is. En daarom sê die profeet Miga: "Sy uitgange is uit die *, uit die dae van die ewigheid" (Miga 5:1) en sê die apostel: "Hy is * begin van dae of lewenseinde" (Heb 7:3). Hy is dus ware, ewige God, die *, wat ons *, aanbid en *.

10

Regskliek om PDF af te laai

Oplossing