Sondag 8

24 Vraag: Hoe word hierdie * ingedeel?
Antwoord: In drie dele: die * handel oor God die Vader en ons * ; die tweede oor God die Seun en ons * ; die derde oor God die * Gees en ons * .
25 Vraag: Terwyl daar maar tog net een, enige Goddelike * is, waarom praat jy van * , naamlik die Vader, Seun en Heilige Gees (a)?
Antwoord: Omdat God Hom so in sy Woord * het (b) dat hierdie drie * Persone die * , ware en ewige * is.
(a) Deut 6:4; Ef 4:6; Jes 44:6; 45:5; 1 Kor 8:4, 6. (b) Jes 61:1; Luk 4:18; Gen 1:2, 3; Ps 33:6; Jes 48:16; Matt 3:16, 17; 28:19; 1 Joh 5:7; Jes 6:1, 3; Joh 14:26; 15:26; 2 Kor 13:13; Gal 4:6; Ef 2:l8; Tit 3:5, 6.

 

8

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing