Sondag 52

127 Vraag: Wat is die * bede?
Antwoord: En * ons nie in * nie, maar * ons van die *. Dit is: Ons is in onsself so * dat ons nie een oomblik * kan bly nie (a). Daarby hou ons *, die duiwel (b), die * (c) en ons eie * natuur (d), nie op om ons aan te val nie. Wil U ons tog deur die * van u * Gees staande hou en *, sodat ons teen hulle sterk teenstand kan * en in hierdie * stryd nie * (e) nie, totdat ons eindelik die oorwinning * behaal (f).
(a) Joh 15:5; Ps 103:14. (b) 1 Pet 5:8; Ef 6:12. (c) Joh 15:19. (d) Rom 7:23; Gal 5:17. (e) Matt 26:41; Mark 13:33. (f) 1 Tess 3:13; 5:23.
128 Vraag: Hoe * jy jou gebed af?
Antwoord: Want aan U * die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in *. Dit is: Ons bid dit * van U * U as ons Koning, wat mag oor alles het, ons alle goeie dinge wil en kan gee (a) sodat * nie ons nie, maar u heilige Naam ewig * sal word (b).
(a) Rom 10:12; 2 Pet 2:9. (b) Joh 14:13; Jer 33:8, 9; Ps 115:1.
129 Vraag: Wat beteken die woord *?
Antwoord: Amen wil sê: Dit is waar en *. Want my gebed is * sekerder deur God verhoor as wat ek in my * voel dat ek dit van Hom * (a).
(a) 2 Kor 1:20; 2 Tim 2:13.

52

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing