Sondag 49

124 Vraag: Wat is die derde *?
Antwoord: Laat u * geskied, soos in die hemel net so ook op die *. Dit is: Gee dat ons en alle * ons eie wil * (a) om aan u wil, wat * goed is, sonder enige teëpratery gehoorsaam te * (b), sodat elkeen sy * en * net so gewillig en * kan beoefen en uitvoer (c) soos die * in die * (d).
(a) Matt 16:24; Tit 2:11, 12. (b) Luk 22:42; Ef 5:10; Rom 12:2. (c) 1 Kor 7:24. (d) Ps 103:20, 21.

49

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing