Sondag 48

123 Vraag: Wat is die tweede bede?
Antwoord: * u * kom. Dit is: * ons so deur u * en * dat ons ons hoe langer hoe * aan U onderwerp (a). * u * en laat dit * (b). Vernietig die werke van die *, elke mag wat teen U *, en alle kwaadwillige * wat teen u * Woord bedink word (c), totdat die volkomenheid van u ryk * (d), waarin U * in * sal wees (e).
(a) Ps 143:10; 119:5; Matt 6:33. (b) Ps 51:20; 112:6. (c) 1 Joh 3:8; Rom 16:20. (d) Op 22:20; Rom 8:22, 23. (e) 1 Kor 15:28.

48

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing