Sondag 47

122 Vraag: Wat is die eerste *?
Antwoord: * u * * word. Dit is: Gee * dat ons U * ken (a) en dat ons U heilig, * en * in al u werke waarin u *, wysheid, *, geregtigheid, barmhartigheid en * so * (b). Gee verder dat ons ons hele *, gedagtes, woorde en * daarop sal rig dat u Naam nie om ons * gelaster nie, maar geëer en geprys word (c).
(a) Joh 17:3; Jer 9:24; 31:33, 34; Matt 16:17; Jak 1:5; Ps 119:105. (b) Ps 119:137; Luk 1:46, 47, 68, 69; Rom 11:33. (c) Ps 71:8; 115:1.

47

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing