Sondag 46

120 Vraag: * het * ons beveel om God as ons * aan te spreek?
Antwoord: Sodat Hy heel aan die * van ons gebed in ons die * vrees en * op God sal *. Dit moet die * van ons gebed wees, naamlik dat * deur Christus ons Vader geword het, en dat Hy ons veel * dit wat ons van Hom in die * bid, sal * as wat ons vaders aardse * ons ontsê (a).
(a) Matt 7:9-11; Luk 11:11-13.
121 Vraag: Waarom word hier bygevoeg: wat in die hemel is?
Antwoord: Sodat ons van die * majesteit van God nie * moet dink nie (a) en van sy * alles * wat ons vir liggaam en * nodig het (b).
(a) Jer 23:23, 24; Hand 17:24, 25, 27. (b) Rom 10:12.

46

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing