Sondag 43

112 Vraag: Wat eis die * gebod?
Antwoord: Ek mag teen * valse getuienis aflê (a), niemand se woorde * (b), nie 'n kwaadsteker of * wees nie (c), niemand onverhoord en * help veroordeel nie (d). Alle * van lieg en * moet ek as die * (e) se eie werke * as ek nie die * toorn van God oor my wil * (f) nie. In * en in alle ander handelinge moet ek die * liefhê, en * wees in wat ek sê en * (g). My naaste se * en goeie * moet ek na my vermoë * en bevorder (h).
(a) Spr 19:5, 9; 21:28. (b) Ps 15:3; 50:19, 20. (c) Rom 1:30. (d) Matt 7:1; Luk 6:37. (e) Joh 8:44. (f) Spr 12:22; 13:5. (g) 1 Kor 13:6; Ef 4:25. (h) 1 Pet 4:8.

43

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing