Sondag 42

110 Vraag: Wat * God in die * gebod?
Antwoord: God verbied nie slegs die * (a) en * (b) wat die owerheid * nie, maar Hy * ook as diefstal al die * en * waardeur ons probeer om ons naaste se besittings in die * te kry (c). Dit kan gebeur met * of 'n * van reg, soos deur die vervalsing van *, lengtemaat, inhoudsmaat, *, (d), *, deur * (e) of enige middel wat God verbied. Hy verbied ook alle * (f) en alle misbruik en verkwisting van sy * (g).
(a) 1 Kor 6:10. (b) 1 Kor 5:10; Jes 33:1. (c) Luk 3:14; 1 Tess 4:6. (d) Spr 11:1; 16:11; Eseg 45:9, 10; Deut 25:13. (e) Ps 15:5; Luk 6:35. (f) 1 Kor 6:10. (g) Spr 23:20, 21; 21:20.
111 Vraag: Maar wat * God jou in hierdie gebod?
Antwoord: Ek moet die belange van my *, waar ek kan en mag, * en hom so behandel soos ek wil he dat hy my moet behandel (a). Daarby moet ek ook my werk * doen, sodat ek die behoeftiges in hulle * kan help (b).
(a) Matt 7:12. (b) Ef 4:28.

42

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing