Sondag 40

105 Vraag: Wat eis God in die * gebod?
Antwoord: Ek mag nie * en ook nie deur iemand * my naaste *, haat, * of doodmaak nie. Ek mag dit nie met my *, woorde of * doen nie en nog minder met die * (a). Ek moet alle * laat vaar (b). Ek mag ook myself nie kwaad aandoen of moedswillig in * begewe nie (c). Daarom dra die * die swaard om doodslag te weer (d).
(a) Matt 5:21, 22; 26:52; Gen 9:6. (b) Ef 4:26; Rom 12:I9; Matt 5:25; 18:35. (c) Rom 13:14; Kol 2:23; Matt 4:7. (d) Gen 9:6; Eks 21:14; Matt 26:52; Rom 13:4.
106 Vraag: Praat hierdie gebod net van *?
Antwoord: Deur doodmaak te verbied, leer God ons dat Hy die * daarvan (a), soos *, haat (b), * (c) en wraaklus verafsku.. Dit alles is vir Hom * moord (d).
(a) Spr 14:30; Rom 1:29. (b) 1 Joh 2:11. (c) Jak 1:20; Gal 5:19-21. (d) 1 Joh 3:15.
107 Vraag: Het ons die gebod gehoorsaam as ons maar net nie ons * doodmaak, soos hierbo gesê is nie?
Antwoord: Nee, terwyl God afguns, * en woede verbied, gebied Hy dat ons ons naaste moet liefhê soos * (a). Ons moet teenoor hom *, vredeliewend, *, barmhartig en * wees (b), * wat hom kan benadeel, sover moontlik * voorkom (c) en selfs aan ons * goed doen (d).
(a) Matt 22:39; 7:12; Rom 12:10. (b) Ef 4:2; Gal 6:1, 2; Matt 5:5; Rom 12:18; Luk 6:36; Matt 5:7; 1 Pet 3:8; Kol 3:12. (c) Eks 23:5. (d) Matt 5:44, 45; Rom 12:20.

40

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing