Sondag 35

96 Vraag: Wat * God in die tweede *?
Antwoord: Ons mag God op geen * manier * nie (a) en Hom op geen ander * vereer as wat Hy in sy * beveel het nie (b).
(a) Jes 40:18, 19, 25; Deut 4:15, 16; Rom 1:23; Hand 17:29. (b) 1 Sam 15:23; Deut 12:30; Matt 15:9.
97 Vraag: Mag ons dan glad nie * maak nie?
Antwoord: God kan en mag op geen enkele manier afgebeeld word nie (a). Die * mag wel afgebeeld word, maar God verbied dat ons van hulle afbeeldings maak en * om dit te vereer en Hom * te dien (b).
(a) Jes 40:25. (b) Eks 34:17; 23:24; 34:13; Num 33:52.
98 Vraag: Mag ons beelde as "boeke van die * in die * toelaat?
Antwoord: Nee, want ons moet nie * as God wil wees nie. Hy wil sy Christene nie deur * beelde nie (a), maar deur die lewende verkondiging van sy Woord laat * (b).
(a) Jer 10:8; Heb 2:18. (b) Rom 10:14, 15, 17; 2 Pet 1:19; 2 Tim 3:16, 17.

35

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing