Sondag 32

86 Vraag: * moet ons nog * werke doen, terwyl ons tog * enige verdienste van ons * alleen uit * deur Christus uit ons * verlos is?
Antwoord: Omdat Christus *, nadat Hy ons met sy * gekoop het, ook deur sy Heilige * tot sy * vernuwe sodat ons met ons hele lewe * (a) dat ons God * is vir sy weldade en Hy deur ons * (b) word: Verder, sodat ons vir onsself uit die * van ons geloof sekerheid kan kry. (c), en ons deur ons godvresende * ons naaste ook vir Christus kan * (d).
(a) Rom 6:13; 12:1, 2; 1 Pet 2:5, 9; 1 Kor 6:20. (b) Matt 5:16; 1 Pet 2:12. (c) 2 Pet 1:10; Matt 7:17 Gal 5:6, 22. (d) 1 Pet 3:1, 2; Rom 14:19.
87 Vraag: Kan die mense dan nie * word wat in hulle goddelose, ondankbare lewe * en hulle nie tot God * nie?
Antwoord: Nee, glad nie. Want die Skrif sê dat geen *, afgodedienaar, *, dief, *, dronkaard, lasteraar, * en * die koninkryk van God sal * nie (a).
(a) 1 Kor 6:9, 10; Ef 5:5, 6; 1 Joh 3:14.

32

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing