Sondag 3

6 Vraag: Het God die * dan so * en verkeerd * ?
Antwoord: Nee, God het die mens * (a) en na sy * geskep (b). Dit beteken: in ware * en * , sodat hy God sy * reg kon ken, Hom van * kon liefhê en saam Hom in die * * kon lewe om Hom te * en te * (c).
a) Gen 1:31. (b) Gen 1:26, 27. (c) Ef 4:24; Kol 3 2 Kor 3:18.
7 Vraag: Waar kom hierdie * natuur van mens dan * ?
Antwoord: Van die val en * van ons eerste ouers, * en * , in die paradys (a). * het ons natuur so verdorwe geraak dat ons almal in sonde * en * word (b).
(a) Gen 3; Rom 5:12, 18, 19. (b) Ps 51:7; Gen 5:3
8 Vraag: Is ons so verdorwe dat ons * nie in staat is om iets * te doen nie en tot alle * geneig is?
Antwoord: Ja (a), behalwe as ons deur die * van God * word (b).
(a) Gen 8:21; 6:5; Job 14:4; 15:14, 16, 35; Joh 3:6; Jes 53:6. (b) Joh 3:3, 5; 1 Kor 12:3; 2 Kor 3:5.

 

3

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing