Sondag 24

62 Vraag: * waarom kan ons * werke nie die * voor God of 'n deel * wees nie?
Antwoord: Omdat die geregtigheid wat voor die * van God kan *, * volmaak moet wees en in alle * met die wet van God * moet stem (a) en omdat ook ons * werke in hierdie lewe almal * en met sondes * is (b).
(a) Gal 3:10; Deut 27:26: (b) Jes 64:6.
63 Vraag: Verdien * goeie werke dan * nie, terwyl God hulle tog in hierdie en in die toekomstige lewe wil *?
Antwoord: Hierdie beloning word nie uit * nie, maar uit * gegee (a).
(a) Luk 17:10.
64 Vraag: Maar maak hierdie * nie mense onverskillig en * nie?
Antwoord: Nee, want dit is * dat 'n mens wat deur 'n * geloof in Christus * is, nie * van dankbaarheid sal * nie (a).
(a) Matt 7:18; Joh 15:5.

24

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing