Sondag 22

57 Vraag: Watter * gee die * van die * aan jou?
Antwoord: Dat nie alleen my * na hierdie lewe dadelik tot *, sy Hoof, * sal word nie (a), maar ook hierdie * liggaam van my, deur die * van Christus *, weer met my siel * en aan die heerlike liggaam van Christus * sal word (b).
(a) Luk 16:22; 23:43; Fil 1:21, 23. (b) Job 19:25, 26; 1 Joh 3:2; Fil 3:21.
58 Vraag: Watter troos * jy uit die artikel van die ewige *?
Antwoord: Dat, aangesien ek nou * die begin van die ewige vreugde in my hart * (a), ek na hierdie lewe * saligheid sal besit - 'n saligheid wat geen * gesien, geen oor * en in die * van geen mens * opgekom het nie - om God daarin ewig te * (b).
(a) 2 Kor 5:2, 3. (b) 1 Kor 2:9.

22

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing