Sondag 18

46 Vraag: Wat * jy onder: wat * het na die hemel?
Antwoord: Christus is voor die oë van sy * van die aarde af na die hemel * (a) en Hy is vir ons daar ten * (b) totdat Hy terugkom om * te spreek oor die lewendes en die wat * gesterf het (c).
(a) Hand 1:9; Mark 16:19; Luk 24:51: (b) Heb 9:24; 4:14; Rom 8:34; Kol 3:1. (c) Hand 1:11; Matt 24:30.
47 Vraag: Is Christus dan nie by ons tot die * van die wêreld soos Hy ons * het nie (a)?
Antwoord: Christus is * mens en ware God. Wat sy * natuur betref, is Hy nie meer op * nie (b), maar wat sy Godheid, *, genade en Gees betref, gaan Hy * meer van ons af weg nie (c).
(a) Matt 28:20. (b) Heb 8:4; Matt 26:11; Joh 16:28; 17:11; Hand 3:21. (c) Joh 14:18; Matt 28:20.
48 Vraag: Maar as die * nie oral is waar die * is nie, word die twee * in Christus dan nie van mekaar * nie?
Antwoord: Nee, glad nie. Die Godheid kan * deur niks * word nie en is * teenwoordig (a). Hieruit moet * dat die Godheid wel * sy aangenome mensheid (b) is, maar tog ook daarin is en * daarmee verenig bly.
(a) Jer 23:24; Hand 7:49. (b) Kol 2:9; Joh 3:13; 11:15; Matt 28:6.
49 Vraag: Watter nut het die * van Christus vir ons?
Antwoord: Ten eerste dat Hy in die hemel ons * by die Vader is (a). Ten tweede dat ons ons menslike natuur in die hemel as 'n betroubare * het dat Hy, as die *; ook ons, sy lede, na Hom toe sal neem (b). Ten derde dat Hy sy Gees as waarborg na ons toe * (c) deur wie se * ons soek na wat daar bo is, waar Christus is en aan die regterhand van God *, en nie na wat op die aarde is nie (d).
(a) 1 Joh 2:1; Rom 8:34. (b) Joh 14:2; 17:24; 20:17 2:6. (c) Joh 14:16; 16:7; Hand 2:33; 2 Kor 1:22; 5:5 (d) Kol 3:1.

18

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing