Sondag 13

33 Vraag: Waarom word Christus die * Seun van God genoem * ons tog ook * van God is?
Antwoord: Omdat * Christus die ewige * Seun van God is (a), terwyl ons om sy * uit * tot kinders van * aangeneem is (b).
(a) Joh 1:14; Heb 1:1, 2; Joh 3:16; 1 Joh 4:9; Rom. 8:32. (b) Rom 8:16; Joh 1:12; Gal 4:6; Ef 1:5, 6.
34 Vraag: Waarom noem jy Hom ons *?
Antwoord: Omdat Hy ons na liggaam en * van die sondes en uit alle * van die duiwel nie met * of * nie maar met sy kosbare * tot sy eiendom * en vrygekoop het (a).
(a) 1 Pet 1:18, 19; 2:9; 1 Kor 6:20; 1 Tim 2:6; Joh 20:28

 

13

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing