Sondag 11

29 Vraag: Waarom word die * van God genoem: * , wat * beteken?
Antwoord: Omdat Hy ons van al ons * verlos (a) en by * anders enige * te soek of te * is nie (b).
(a) Matt 1:21; Heb 7:25. (b) Hand 4:12; Joh 15:4, 5; 1 Tim 2:5; Jes 43:11; 1 Joh 5:11.
30 Vraag: Glo die * wat hulle saligheid en heil by die * , by hulleself of iewers anders soek, ook in die * Verlosser, Jesus?
Antwoord: Nee, maar hulle verloën met die daad die enigste Verlosser as * , Jesus, alhoewel hulle met die * in Hom * (a). Slegs een van * dinge is * moontlik: of Jesus is nie 'n * Verlosser nie, of die wat hierdie Verlosser met 'n ware * aanneem, het in Hom alles wat vir hulle saligheid * is (b).
(a) 1 Kor 1:13, 30, 31; Gal 5:4..(b) Heb 12:2; Jes 9:6; Kol 1:19, 20; 2:10; 1 Joh 1:7

11

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing