Sondag 1

1 Vraag: Wat is jou * troos in lewe en in sterwe?
Antwoord: Dat ek met * en siel in lewe en in * (a) nie aan * (b) nie, maar aan my getroue * , Jesus Christus * (c). Hy het met sy kosbare * vir al my sondes ten volle * (d) en my uit * heerskappy van die * verlos (e). Hy * (f) my op so 'n wyse dat sonder die wil van my hemelse Vader, geen * van my kop kan * nie (g). Alles moet inderdaad tot my * dien (h). Daarom * (i) Hy my ook deur sy * Gees van die ewige * en maak Hy my van harte * en * om * vir Hom te lewe (k).
(a) Rom 14:8. (b) 1 Kor 6:19. (c) 1 Kor 3:22; Tit 2:14: (d) 1 Pet 1:18, 19; 1 Joh 1:7; 2:2, 12. (e) Heb 2:14; 1 Joh 3:8; Joh 8:34-36. (f) Joh 6:39; 10:28; 2 Tess 3:3; 1 Pet 1:5. (g) Matt 10:30; Luk 21:18. (h) Rom 8:28. (i) 2 Kor 1:22; 5:5; Ef 1:14; Rom 8:16. (k) Rom 8:14; 1 Joh 3:3:
2 Vraag: Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie * salig te kan lewe en sterwe?
Antwoord: * dinge (a): Ten eerste, hoe groot my sonde en * is (b); ten * ; hoe ek van al my sonde en ellende verlos word (c) en ten derde hoe ek * vir so 'n verlossing * moet wees (d).
(a) Matt 11:28-30; Ef 5:8. (b) Joh 9:41; Matt 9:12; Rom 3:10; 1 Joh 1:9; 10. (c) Joh 17:3; Hand 4:12 10:43. (d) Ef 5:10; Ps 50:14; Matt 5:16; 1 Pet 2:12; Rom 6:13; 2 Tim 2:15:

 

1

Regskliek om PDF af te laai

Parallelle Kategismus

Oplossing