Hoofstuk: 5 Paragraaf: 8.

Dat hulle nie * uit die geloof en die * uitval of ook tot die * in die sonde bly of * gaan nie, verkry hulle nie deur hulle eie verdienste of * nie, * weens die * barmhartigheid van God. As dit van hulle * het, kon dit nie alleen maklik gebeur het nie, maar sou dit ook * gebeur het. Maar omdat dit van * afhang, kan dit * nie gebeur nie. Immers, sy * kan nie verander, sy * kan nie verbreek, die * na sy * kan nie herroep, die verdienste, voorbidding en * van Christus kan nie * gemaak word nie, net so min as wat die verseëling deur die Heilige Gees * of vernietig kan word.

Hoofstuk: 5 Paragraaf: 9.

Die gelowiges kan * hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die * en van die volharding van die ware * in die geloof. Hulle het hieroor sekerheid volgens die * van die geloof waarmee hulle seker glo dat hulle * en lewende * van die kerk is en altyd sal bly en dat hulle * van sondes en die ewige lewe het.

Aflaai Oplossing