Hoofstuk: 5 Paragraaf: 6.

God, wat * barmhartig is, neem, weens die onveranderlike * van die* , sy Heilige * nie heeltemal van sy * weg nie, selfs nie in hulle * sonde val nie. Hy laat hulle ook nie só * val dat hulle uit die genade van die * en uit die * van die regverdiging uitval nie. Ook laat Hy nie toe dat hulle die * tot die dood of teen die Heilige Gees * en, heeltemal deur Hom verlaat, hulleself in die * verderf stort nie. 

Hoofstuk: 5 Paragraaf: 7.

Wanneer hulle so in die sonde val, * God eerstens in hulle sy onverganklike * waaruit hulle * is, sodat dit nie vergaan of * word nie. Tweedens * Hy hulle deur sy * en Gees seker en * tot bekering. Die gevolg is dat hulle oor die sondes wat hulle * het van * en volgens die wil van God * het en deur die geloof, met 'n * hart, vergifnis in die bloed van die * begeer en verkry. So besef hulle weer die * van God wat nou met hulle versoen is, aanbid hulle sy * en trou om daarna met * ywer hulle eie heil met vrees en * uit te werk.

Aflaai Oplossing