Hoofstuk: 5 Paragraaf: 4.

Die mag van God, * Hy die ware gelowiges in die genade * en bewaar, is so groot dat hulle nie deur die sondige * oorwin kan word nie. Tog word die bekeerdes nie altyd so deur God gelei en beweeg dat hulle - deur hulle eie skuld - in sommige besondere * nie van die leiding van die genade sou kon * en deur die begeerlikhede van die * natuur verlei word en dit navolg nie. Daarom moet hulle voortdurend * en bid dat hulle nie in versoekings * word nie. As hulle dit nie doen nie, kan hulle deur hulle sondige natuur, die wêreld en * tot groot en gruwelike sondes * word. Soms word hulle ook *, onder die regverdige * van God, daartoe verlei. Die droewige val van Dawid, * en ander heiliges, wat vir ons in die heilige Skrif * is, bewys dit.

Hoofstuk: 5 Paragraaf: 5.

Met sulke growwe sondes * hulle God vreeslik, verdien hulle die * en * hulle die Heilige Gees, * hulle die oefening in die geloof, * hulle die gewete ernstig en * hulle soms 'n tyd lank die * van die genade. Dit gebeur totdat God, wanneer hulle deur 'n * berou op die regte pad terugkeer, weer die lig van sy Vaderlike * oor hulle laat skyn.

Aflaai Oplossing