Hoofstuk: 5 Paragraaf: 10.

Hierdie sekerheid * dus nie voort uit * besondere openbaring wat * of buite die * plaasgevind het nie, maar uit die * aan die beloftes van God wat Hy in sy Woord baie oorvloedig tot ons * geopenbaar het; uit die getuienis van die * Gees: Hierdie Gees * saam met ons gees dat ons * van God is. En omdat ons kinders is, is ons ook* . Ons is erfgename van God, mede-erfgename van Christus, en, laastens, uit die * en heilige * na 'n goeie gewete en * werke. As die uitverkorenes van God in * wêreld nie hierdie * troos het dat hulle die oorwinning sal behou en hierdie onfeilbare * van die ewige heerlikheid sou besit nie, dan sou hulle die ellendigste van al die * wees.

Hoofstuk: 5 Paragraaf: 11.

Voorts getuig die * dat die gelowiges in hierdie lewe teen verskillende sondige vertwyfelings * en, as hulle in ernstige versoekings kom, nie * hierdie volle geloofsvertroue en hierdie sekerheid van die volharding ondervind nie. Maar God, die * van alle vertroosting, laat nie toe dat hulle bo hulle * versoek word nie, maar gee * met die versoeking ook die *, en deur die Heilige Gees maak Hy * weer die sekerheid van die volharding in hulle wakker.

Aflaai Oplossing