Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 9.

Baie mense wat deur die * van die evangelie * is, kom nie na Hom toe nie en word nie * nie. Die * hiervoor lê nie in die evangelie of in * wat deur die evangelie aangebied is nie, ook nie in God wat mense deur die evangelie roep en aan hulle ook * gawes gee nie. Die skuld lê by die geroepenes self. * neem deur * die Woord van die * nie aan nie. Ander neem dit wel aan, maar nie in die * van hulle hart nie, met die gevolg dat hulle ná 'n * blydskap van die * geloof weer terugval. Ander weer, laat die saak van die Woord deur die * van die sorge en deur die * van die wêreld * en dra geen vrugte nie, soos ons * dit in die gelykenis van die * leer.

Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 10.

Ander * weer, wat deur die verkondiging van die * geroep is, kom en * bekeer. Dit moet egter nie aan die mens * word nie asof hy hom deur sy * wil van ander onderskei wat net so 'n groot of genoegsame * tot geloof en bekering ontvang het. So stel die hooghartige * van Pelagius dit. Dit moet aan * toegeskryf word. Hy het hulle van * af in Christus as sy eiendom *. Hy roep almal * in die tyd en skenk hulle * en bekering. Nadat hulle uit die mag van die * verlos is, bring Hy hulle ook in die ryk van sy Seun, om die * van Hom, wat hulle uit die duisternis tot sy * lig geroep het, te verkondig en om nie in hulleself nie, maar in die Here te *. So getuig die * geskrifte telkens.

Aflaai Oplossing